Woordreise (Digbundel)
R532.00
ISBN:
9780624039334
‘n Versameling verteenwoordigende, meestal byderwetse Afrikaanse gedigte. Digters skryf oor hulself en hul werk. ‘n Tydlyn plaas die gedigte binne konteks. Woordverklarings en besondere illustrasies deur Alida Bothma.





