Zackie Mostert (18) en die skreeusnaakse plan
R160.00
ISBN:
9780799397826
Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ’n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ’n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry ’n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel – en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel! Maar Anton is vasbeslote om ook aan die kompetisie deel te neem. En hy gaan seker maak Zackie en Vincent staan nie ’n kans om te wen nie …
Related products
-

Zackie Mostert Omnibus 2 (Boek 6-10) 9780799389456
R140.00 – R230.00Price range: R140.00 through R230.00 ISBN: 9780799389456Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Pieksel (Fanie Viljoen) 9780799394108
R180.00 ISBN: 9780799394108Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


