Zinzi en Saffraan: Drake en Malvalekkers
R160.00
ISBN:
9780799392340
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig! In die eerste boek van dié reeks ontdek Zinzi ’n gloeiende foto en leer sodoende ’n groot geheim. Magiese diertjies wat beseer is, besoek Zinzi en Saffraan se skuur in die agterplaas op soek na hulp! Die eerste diertjie wat beseer is en in Zinzi en Saffraan se sorg beland, is ‘n baba-draak. Sal hulle die drakie betyds kan help?
Related products
-

-

Suzie se Superdoeper-Sjampoe (Jaco Jacobs) 9780799351187
R120.00 – R170.00Price range: R120.00 through R170.00 ISBN: 9780799351187Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


