Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys
R160.00
ISBN:
9780799392371
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig! ’n Groot sneeustorm veroorsaak baie moeilikheid vir die magiese diere wat in die woud bly in die vierde boek van die Zinzi en Saffraan-reeks. Zinzi en Saffraan probeer om die eiers van ’n katjievlinder te red, maar begaan ’n fout. Voordat die diertjies uitbroei, moet Zinzi en Saffraan hulle fout probeer regstel.
Related products
-
Sale!

Leer my lees (Vlak 2) Boek 10: Tippie en die braai 9780799375558
R60.00Original price was: R60.00.R40.00Current price is: R40.00. ISBN: 9780799375558 -

-

-


