USED – Thomas@sms.net: Boek 4 9780799349504
R35.00
1 in stock
1 in stock
ISBN:
9780799349504
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ‘n nagmerrieondervinding in ‘n hyser en dan word hy vir ‘n week lank geskors omdat hy die ou drel van ‘n Piet Senekal geslaan het. Thomas se pa is so kwaad hieroor, dat hy hom verbied om naby enige rekenaar te kom en hom vir ‘n week lank hok! Dit beteken dat Thomas die interhuisdans gaan misloop – sy enigste kans om vir Alex amptelik te vra om sy meisie te wees.
Related products
-

-

-

SSS-omnibus 1 (Selfone; Smse; Sepiesterre) 9780799389296
R250.00 – R280.00Price range: R250.00 through R280.00 ISBN: 9780799389296Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


