LIKE NEW – Vaselinetjie – Anoeschka Von Meck
R282.00
3 in stock
3 in stock
Sy is Helena Bosman van ‘n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng – die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis ‘n vreemde, harde, gevaarlike wereld van skomgatkinders, kwaai huistannies en ‘n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie. Maar, soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.
Related products
-
Sale!

USED – Storiejoernaal
R200.00Original price was: R200.00.R60.00Current price is: R60.00. ISBN: 9781770022454 -

-

Fiela se kind – die drama – 9780624073635
R150.00 – R215.00Price range: R150.00 through R215.00 ISBN: 9780624073635Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Tot Siens, Koning Arthur 9780624056225
R50.00 – R249.00Price range: R50.00 through R249.00 ISBN: 9780624056225Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

