USED – Reenboogstemme 9780624035657
R40.00
1 in stock
1 in stock
ISBN:
9780624035657
n Byderwetse bloemlesing gedigte wat tieners lus gaan maak om self te dig. Dit maak geskiedenis as die eerste bloemlesing vir jongmense waarin alle Afrikaanse digters uit alle groepe se stemme sy aan sy opklink – hier’s Enoch Sontanga se Nkosi Sikelel’ iAfrika en CJ Langenhoven se Die stem van Suid-Afrika, Mathews Phosa se Nou bid ek en ID du Plessis se Karnaval, Shawn Minnies se swart aspoestertjie en George Weideman se Ryliedjie. Ook ander vars stemme soos die van Trienke Laurie, Hein Willemse en Valda Jansen.
Related products
-

-
Sale!

USED – Storiejoernaal
R200.00Original price was: R200.00.R60.00Current price is: R60.00. ISBN: 9781770022454 -

Die Kind – 9780636179394
R72.00 – R104.00Price range: R72.00 through R104.00 ISBN: 9780636179394Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Tot Siens, Koning Arthur 9780624056225
R50.00 – R249.00Price range: R50.00 through R249.00 ISBN: 9780624056225Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

