Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek 9781415424872
R115.00 – R160.90Price range: R115.00 through R160.90
ISBN:
9781415424872
Om jou Eerste Addisionele Taalvaardighede te verbeter, is een van die nuttigste dinge wat jy vir jouself kan doen. Hierdie kursus sal jou in staat stel om verskillende soorte spreek- en skryftaal te verstaan wat jy in die skool en in die wêreld om jou sal teëkom. Dit sal jou ook help om jou ander skoolvakke te leer en behoorlik te verstaan. As jy hard werk en oefen wat jy geleer het, sal jou vermoë om te lees, te skryf, te praat en te luister alles verbeter, wat sal maak dat jy ’n beter kommunikeerder sal wees as vantevore.
Related products
-

Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek 9781770029224
R100.00 – R292.00Price range: R100.00 through R292.00 ISBN: 9781770029224Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 4 Onderwysersgids
R318.00 ISBN: 9780636137790Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Handbook and Study Guide (Beryl Lutrin) – 9780620325844
R200.00 – R375.00Price range: R200.00 through R375.00 ISBN: 9780620325844Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

