The Answer Series Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV 9781920558260
R299.00
ISBN:
9781920558260
Description
Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 studiegids verander ‘n baie inhoudryke Graad 11-kurrikulum in eenvoudige en hanteerbare vakinhoud. Verduidelikings is duidelik afgebaken en maklik om te verstaan, terwyl dit jou eksamenvaardighede en jou persepsie van die lewende (biologiese) wêreld ontwikkel.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende, toeganklike notas per module
- Noukeurige uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
- Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
- Duidelike diagramme ter verduideliking
- Nuutste, relevante vakinhoud
Hierdie studiegids maak dit vir leerders van alle vlakke moontlik om na die beste van hul vermoë te presteer.
Related products
-

-

The Answer Series Grade 10 Life Sciences 3-in-1 CAPS 9781920297855
R130.00 – R279.00Price range: R130.00 through R279.00 ISBN: 9781920297855Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

X-kit Essensiele Gids Afrikaans Graad 8-12 9781770259980
R175.00 – R195.00Price range: R175.00 through R195.00 ISBN: 9781770259980Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

