Graad 12 Rekeningkunde 2-in-1 KABV

R279.00

ISBN: 9781920568962

Description

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 2-in-1 studiegids is ‘n uiters doeltreffende hersieningshulpmiddel. Jy kan dit regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding gebruik.

Sleutelkenmerke:

  • ‘n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Hierdie afdeling dek die noodsaaklike teorie en basiese konsepte.
  • 7 eksamenvraestelle en voorgestelde antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee.

Die wenke, kommentaar, studienotas en deurlopende advies wat deur die onderwyser-skrywer aangebied word, ontwikkel selfvertroue by die leerders soos hulle sistematies deur die boek werk. Die riglyne vir berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings dra alles by tot ‘n eenstopboek wat die leerder deeglik voorberei vir toetse en eksamens.