Wilde Wikus (Jaco Jacobs)
R160.00
ISBN:
9780799394900
’n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar ’n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand ’n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico het ’n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus is. Wikus besluit om ’n plan te maak …
Related products
-

My Ouma is ‘n Film-ster (Jaco Jacobs)
R160.00 – R180.00Price range: R160.00 through R180.00 ISBN: 9780799367195Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-


