Wiskunde gee my maagpyn (Jaco Jacobs)
R160.00
7 in stock (can be backordered)
7 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780799354911
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers More, klas soos die ander onderwysers nie. Hy sê net: Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie! Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om ‘n boek oor hipnose te lees… En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen!
Related products
-

-

My Ouma is ‘n Film-ster (Jaco Jacobs)
R160.00 – R180.00Price range: R160.00 through R180.00 ISBN: 9780799367195Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


