Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga Age 7+
R160.00
Available on backorder
Available on backorder
ISBN:
9780799394887
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al is dit tydens hulle vakansie. Kaptein Superkoos het ‘n probleem wanneer niemand meer na die strand gaan waar hy sy kokosneute verkoop nie. Cowboy Koekemoer en Shorty vat die soutwatergogga vas om vir Kaptein Superkoos te help!





