Viskos
R200.00
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780799373943
Wat sal jy doen as ‘n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie …
Daar wag ‘n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!
Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met ‘n plan om ‘n ramp te voorkom …
‘n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.
Related products
-

-

-

Suzie se Superdoeper-Sjampoe (Jaco Jacobs) 9780799351187
R120.00 – R170.00Price range: R120.00 through R170.00 ISBN: 9780799351187Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


