Die Antwoord-Reeks Graad 10 Lewenswetenskappe 3in1 IEB studiegids 9781920558123
R130.00 – R279.00Price range: R130.00 through R279.00
ISBN:
9781920558123
Description
Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids dek al die kennisareas van die IEB-kurrikulum. Dit stel jou in staat om die basiese konsepte van die Graad 10-kurrikulum te verstaan en vorm ‘n stewige basis vir sukses in Graad 11 en 12.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende, leerdervriendelike notas per module
- Noukeurig uitgesoekte gegradeerde vrae en antwoorde per module
- Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
- Duidelike diagramme ter verduideliking
- Nuutste, relevante vakinhoud
Hierdie studiegids sal jou begrip van Lewenswetenskappe stimuleer en, soos jy deur die vakinhoud werk, jou eksamenprestasie verbeter.
Related products
-

-

-

Piekfyn Afrikaans Graad 10 Eerste Addisionele Taal Leerdersboek – 9781770027183
R180.00 – R270.00Price range: R180.00 through R270.00 ISBN: 9781770027183Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Woema Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek 9780987037756
R330.00 – R350.00Price range: R330.00 through R350.00 ISBN: 9780987037756Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

