The Answer Series Graad 12 Besigheidstudies 3-in-1 KABV

R100.00R259.00

ISBN: 9781920568818

Description

Hierdie Graad 12 Besigheidstudies 3-in-1 studiegids bied die vakinhoud in ‘n toeganklike, georganiseerde formaat aan. Dit versterk jou kennis met behulp van kolpuntopsommings, geïllustreerde diagramme en tabelle. Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens aan die einde van elke onderwerp maak dit moontlik dat jy jou begrip kan toets en jou vaardighede oefen.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas per kwartaal
  • Eksamenvrae per onderwerp
  • Antwoorde op alle vrae
  • Eksamenvraestel en -memo