Dromers – 9780799383621
R90.00 – R200.00Price range: R90.00 through R200.00
Dromers – 9780799383621
Fanie Viljoen
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk … sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme wat by die huis op hom wag. Sy beste vriendin, Tasha, se altyd hy moenie toelaat dat ander mense sy vonk steel nie. Maar sy weet nie van die dinge wat by sy huis gebeur nie. En dalk is dit beter so. Wat sal sy van hom dink? Op Â’n dag sien iemand Byron se talent raak. Hy kry saam met Â’n groepie ander township-kinders die kans om deel te wees van Â’n glansryke vertoning by die kunstefees. Die kans om groot drome te droom … groter as die township waar hy bly. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel? Hierdie splinternuwe jeugroman uit die pen van Fanie Viljoen is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf – perfek vir trae lesers of lesers wie se tweede of derde taal Afrikaans is.
Related products
-

Die holderstebolder hondepartytjie (De Wet Hugo, Stephen Wallace) 9780798182867
R165.00 ISBN: 9780798182867 -

Spring 9780799360004
R90.00 – R200.00Price range: R90.00 through R200.00 ISBN: 9780799360004Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Smse, Skurke en Spinnekoppe Handleiding en Gids
R150.00 – R295.00Price range: R150.00 through R295.00 ISBN: 9781920421397Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967
R170.00 – R240.00Price range: R170.00 through R240.00 ISBN: 9780799373967Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

