Spring 9780799360004
R90.00 – R200.00Price range: R90.00 through R200.00
ISBN:
9780799360004
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n bynaam – die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef …
Related products
-

Die holderstebolder hondepartytjie (De Wet Hugo, Stephen Wallace) 9780798182867
R165.00 ISBN: 9780798182867 -

Volmaan (Omnibus) (Jaco Jacobs) 9780799380798
R160.00 – R230.00Price range: R160.00 through R230.00 ISBN: 9780799380798Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


