Gerook (Eldridge Jason) 9780637006828
R195.00
CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers
4 in stock (can be backordered)
4 in stock (can be backordered)
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie …
Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop?
Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak?
En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in ’n gevaarlike tik-nes verander?
Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.
Related products
-

Die holderstebolder hondepartytjie (De Wet Hugo, Stephen Wallace) 9780798182867
R165.00 ISBN: 9780798182867 -

Spring 9780799360004
R90.00 – R200.00Price range: R90.00 through R200.00 ISBN: 9780799360004Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


