Headstart Wiskunde Graad 7 Leerdersboek – 9780199048380

Price range: R180.00 through R248.95

Headstart Wiskunde Graad 7 Leerdersboek – 9780199048380

ISBN: 9780199048380

Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Wiskunde om ‘n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.