Kom Ons Oefen Afrikaans Huistaal Graad 7 – 9780190401597
R168.00
Kom Ons Oefen Afrikaans Huistaal Graad 7 – 9780190401597
ISBN:
9780190401597
Oefen – Konsolideer – Pas jou vaardighede toe
Oxford Kom ons oefen Afrikaans Huistaal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink.
Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak di e titel ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titel is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.
Related products
-

-

Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Leerderboek 9781415422458
R50.00 – R213.90Price range: R50.00 through R213.90 ISBN: 9781415422458Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense EAT Graad 7 Leerderboek – 9780636115798
R100.00 – R241.00Price range: R100.00 through R241.00 ISBN: 9780636115798Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Handbook and Study Guide (Beryl Lutrin) – 9780620325844
R200.00 – R375.00Price range: R200.00 through R375.00 ISBN: 9780620325844Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

