Leer My Lees (Vlak 4 BK 11 – 20) Tippie Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009706
R490.00
Leer My Lees (Vlak 4 BK 11 – 20) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009706
5 in stock (can be backordered)
5 in stock (can be backordered)
Authors: Reinette Lombard, José Palmer
Format: Slip-cased set
Recommended for ages 5+
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.
Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.
Boeke ingesluit in die Vlak 4 boek 11-20 boekpak:
LML (Vlak4)11: Tippie en die muishond (SKL)
LML (Vlak4)12: Tippie se wens (SKL)
LML (Vlak4)13: Tippie beplan ‘n partytjie (SKL)
LML (Vlak4)14: Tippie maak musiek (SKL)
LML (Vlak4)15: Tippie skep ’n kruietuin (SKL)
LML (Vlak4)16: Tippie dra ‘n ruimtepak (SKL)
LML (Vlak4)17: Tippie leer oor kleur (SKL)
LML (Vlak4)18: Tippie moet opruim (SKL)
LML (Vlak4)19: Tippie maak ‘n plan (SKL)
LML (Vlak4)20: Tippie besigtig wild (SKL)
About the Authors
With years of experience in teaching children who have difficulties with reading, spelling, and learning, José Palmer and Reinette Lombard teamed up with Gugu Nkosi and Ntokozo Mkize-Mthembu for this isiZulu series. Ntokozo Mkhize-Mthembu is a lecturer at UKZN where she completed her doctoral studies specialising in Teacher Development Studies.José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling.
The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.





