Leer my lees ( Vlak 4): Tippie Boekpak – Boxset of 10 – 9780639602332
R490.00
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
Skrywer(s):
DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 4-boekstel: 1. Tippie se nuwe maat 2. Tippie by die dieretuin 3. Tippie gaan leeupark toe 4. Tippie gaan lughawe toe 5. Tippie maak pizza 6. Tippie se sywurms 7. Tippie soek insekte 8. Tippie vang vis 9. Tippie verjaar 10. Tippie gaan yskaats
Related products
-
Sale!

Leer my lees (Vlak 2) Boek 10: Tippie en die braai 9780799375558
R60.00Original price was: R60.00.R40.00Current price is: R40.00. ISBN: 9780799375558 -

-

-
Sale!

Helde van Suid-Afrika 2
R130.00Original price was: R130.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9780799389210

