Leer my lees (Vlak 6 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637012553
R620.00
Leer my lees (Vlak 6 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637012553
ISBN:
9780637012553
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoër orde denke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Related products
-

Slimkoppe Afrikaans Graad 6 9781775784050
R80.00 – R160.00Price range: R80.00 through R160.00 ISBN: 9781775784050Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-

Afrikaans – geniet dit! – Werkboek 4 – 9781920008260
R30.00 – R48.00Price range: R30.00 through R48.00 ISBN: 9781920008260Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

