Leer my lees (Vlak5 BK 11-20) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009713
R490.00
Leer my lees (Vlak5 BK 11-20) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009713
ISBN:
9780637009713
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteundie teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus oplanger sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging omuiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Related products
-

-

Aitsa! Handleiding vir Afrikaans Graad 8-12 (EAT) Revised
R399.00 ISBN: 9780796195968Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Afrikaans – geniet dit! – Werkboek 3
R33.00 – R48.00Price range: R33.00 through R48.00 ISBN: 9781920008178Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

