Liefde laat jou Rice Krispies anders proe 9781776352937
R210.00
KABV Curriculum Grade Graad 9 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.
ISBN:
9781776352937
Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel.
Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit.
Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van ’n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop …
Related products
-

Die holderstebolder hondepartytjie (De Wet Hugo, Stephen Wallace) 9780798182867
R165.00 ISBN: 9780798182867 -

-

Smse, Skurke en Spinnekoppe Handleiding en Gids
R150.00 – R295.00Price range: R150.00 through R295.00 ISBN: 9781920421397Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

SSS-omnibus 1 (Selfone; Smse; Sepiesterre) 9780799389296
R203.00 – R290.00Price range: R203.00 through R290.00 ISBN: 9780799389296Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

