Oxford Beyond: Wiskunde Oefenwerkboek – 9780190782863

R49.00

Oxford Beyond: Wiskunde Oefenwerkboek – 9780190782863

ISBN: 9780190782863

Hierdie boek bied weeklikse oefening om dit wat in wat in die klas geleer word te versterk. Elke werkblad lys die die onderwerpe bo-aan, sodat die inhoud waarop gefokus word duidelik is. Die oefenwerklaaie aan die einde van elke kwartaal gee die geleentheid om bemeestering van die werk te demonstreer, en jy sal vordering deur die jaar kan dophoumet behulp van die “wiskundeboom” aan die einde van die boek.