The Answer Series Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV 9781920568757
R130.00 – R299.00Price range: R130.00 through R299.00
ISBN:
9781920568757
Description
Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 studiegids is ‘n topverkoper. Dit dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge op ‘n eenvoudige, toeganklike manier. Deur sistematies deur elke onderwerp en sy vrae te werk, kan jy jou begrip van ‘n uiters uitdagende vak, teen jou eie pas, verbeter.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
- Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
- Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie studiegids het al bewys dat dit ‘n hulpmiddel van onskatbare waarde is vir leerders wat die KABV- of IEB-eindeksamen moet aflê.
Related products
-

-

-

-

X-kit Essensiele Gids Afrikaans Graad 8-12
R175.00 – R195.00Price range: R175.00 through R195.00 ISBN: 9781770259980Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

