The Answer Series Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 2 KABV 9781920568863
R80.00 – R279.00Price range: R80.00 through R279.00
ISBN:
9781920568863
Description
Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 2 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel II (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:
- Lewe op die Molekulêre, Sellulêre en Weefselvlak
- Diversiteit, Verandering en Kontinuïteit
Sleutelkenmerke:
- Omvattende, toeganklike notas per module
- Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
- Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
- Duidelike diagramme ter verduideliking
- Nuutste, relevante vakinhoud
Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.
Related products
-

-

USED – Hahlo’s South African Company Law Through the Cases (Paperback, 6th edition)
R800.00 ISBN: USED - 9780702151422 -

Physichem Grade 10 CAPS Physical Sciences – 9781868631421
R100.00 – R200.00Price range: R100.00 through R200.00 ISBN: 9781868631421Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Lien se Lankstaanskoene EAT G12 Studiewerkgids – 9781776070114
R210.00 – R231.00Price range: R210.00 through R231.00 ISBN: 9781776070114Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

