USED – Thomas@geraamte.net 9780799349511
R75.00 Original price was: R75.00.R40.00Current price is: R40.00.
USED – Thomas@geraamte.net: – 9780799349511
2 in stock
2 in stock
ISBN:
9780799349511
‘n Skooltoer na Namibie saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek – ‘n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe le. Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex, Lukas en Lilian sonder hom pret het. En boonop hoor Thomas ‘n geheimsinnige telefoongesprek – ‘n gesprek wat groot moeilikheid vir die toer voorspel.
Related products
-

Spring 9780799360004
R90.00 – R210.00Price range: R90.00 through R210.00 ISBN: 9780799360004Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Volmaan (Omnibus) (Jaco Jacobs) 9780799380798
R160.00 – R240.00Price range: R160.00 through R240.00 ISBN: 9780799380798Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


