Via Afrika Tegnologie Graad 7 Leerderboek 9781415419281
R145.00 – R208.90Price range: R145.00 through R208.90
ISBN:
9781415419281
Daar was nog nooit ‘n meer geskikte tyd om Tegnologie te bestudeer as juis nou nie. Dit het die manier waarop ons sake doen, verander. Dit het die geneeskunde, die nywerheid, die bankwese en die manier waarop ons met mekaar kommunikeer, verander. Dit het selfs die manier waarop ons ons stede en dorpe bou, verander. Jy sal hierdie jaar na verskillende tipes tegnologie kyk, sowel as sommige van die loopbane wat daarvan gebruik maak. Dit is inderdaad ‘n baie opwindende wêreld – soos jy in hierdie boek sal ontdek.
Related products
-

Tegnologie Vandag Graad 9 Leerderboek 9780636139862
R286.00 ISBN: 9780636139862Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Via Afrika Tegnologie Graad 8 Leerderboek 9781415419298
R60.00 – R228.90Price range: R60.00 through R228.90 ISBN: 9781415419298Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

USED – Via Afrika Technology Grade 8 Learner’s Book9781415419168 9781415419168
R138.00 ISBN: USED - 9781415419168

