Via Afrika Tegnologie Graad 8 Leerderboek 9781415419298
R228.90
ISBN:
9781415419298
As jy oor ’n brug loop, wonder jy ooit hoe dit gebou is? Het jy al ooit gewonder hoe ons elektrisiteit van die wind kry? Sou jy graag wou weet hoe sekere materiale herwin word? Hierdie boek ontdek dit alles, tesame met baie ander vorme van tegnologie wat ons vandag gebruik. Dit gaan natuurlik nie net oor die inwin van kennis nie, maar ook oor die toepassing daarvan in die werklike lewe. Soos jy gaan sien, is daar byna geen perk aan dít wat ons met tegnologie kan doen nie. Jy kan dalk selfs ’n idee uitvind wat die wêreld sal verander. Dit begin alles hier.
Related products
-

LIKE NEW- Oxford Successful Technology CAPS Grade 9 Learner’s book – 9780195998771
R220.00 ISBN: 9780195998771 - LIKE NEW -

Tegnologie Vandag Graad 9 Leerderboek 9780636139862
R270.00 – R286.00Price range: R270.00 through R286.00 ISBN: 9780636139862Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Via Afrika Tegnologie Graad 7 Leerderboek 9781415419281
R145.00 – R208.90Price range: R145.00 through R208.90 ISBN: 9781415419281Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

