Showing 51–100 of 102 resultsSorted by popularity
-

-

-

-

-

-

-

-

-

-

-

-

-

-

-

-

-

-

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leesboek 9781415424919
Price range: R40.00 through R133.90 ISBN: 9781415424919Die Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat kortverhale, dramatekste, gedigte, inligtingstekste, sosiale tekste en mediatekste sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verskaf…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

LIKE NEW – Jamie en Sebastiaan-omnibus 9780799391275
Original price was: R270.00.R190.00Current price is: R190.00. ISBN: 9780799391275Jamie en Sebastiaan is terug in ‘n fantastiese omnibus Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met ‘n nuwe baadjie. Beleef allerhande avonture saam met Jamie en Sebastiaan, die spekvet, pratende kat – van noue ontkomings uit die hande van ‘n ontvoerder en glibberige woestyntunas, tot die soektog na die…
-

-

LIKE NEW – Lekker lawwe lagboek: No 5 9780799342390
R35.00 ISBN: 9780799342390Voor in Lekker lawwe lagboek 5 word drie redes gegee hoekom mense vir grappe lag: omdat jy dink dit is snaaks, omdat jou maats dit vir jou vertel en jy hulle nie wil laat sleg voel nie, en omdat jy dit nie verstaan nie. In die titel gaan jy grappe kry wat
-

USED – Gevaarlike Lopies 9780799341638
R30.00 ISBN: 9780799341638Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ‘n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat…
-

Speurhond Willem Op Reis 9780624048428
R190.00 ISBN: 9780624048428Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

‘n Nuuskierige Buurman: Graad 6 Leesboek 9780853203872
Price range: R45.00 through R73.95 ISBN: 9780853203872Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

LIKE NEW – Die boosaardige broers Botha 9780624081883
R145.00 ISBN: LIKE NEW - 9780624081883Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels – manlik, moeilik en moorddadig. En hulle is oortuig daar’s iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy’s glads te maer en skraal. Hy lees te veel boeke, en al waarmee hy ooit ‘n dier sal skiet, is met ‘n kamera. Bulelani is klein, maar as…
-

Die boosaardige broers Botha 9780624081883
R165.00 ISBN: 9780624081883Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels – manlik, moeilik en moorddadig. En hulle is oortuig daar’s iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy’s glads te maer en skraal. Hy lees te veel boeke, en al waarmee hy ooit ‘n dier sal skiet, is met ‘n kamera. Bulelani is klein, maar as…
-

-

Anna Atoom en die seerower se dolk 9780624057482
Price range: R120.00 through R195.00 ISBN: 9780624057482‘n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Wonderlike Ware Dierestories 9780799362428
Price range: R70.00 through R230.00 ISBN: 9780799362428Wendy Maartens
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

LIKE NEW – Vos en Haas 9781869193676
R40.00 ISBN: 9781869193676Sylvia Van Den Heede Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Vos en Haas is ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n…
-

USED – Gevaarlike Lopies – Grade 7 Huistaal & EAT 9780799362503
R20.00 ISBN: 9780799362503Writing on a few pages only.
-

-

-

Zackie Mostert Omnibus 1 9780799389449
Price range: R100.00 through R240.00 ISBN: 9780799389449Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

LIKE NEW – Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en Die Petrol Padda 9780799380071
R70.00 ISBN: 9780799380071 -

FET Vis en tjips
R180.00 ISBN: 9780799375374Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie…
-

Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel
R150.00 ISBN: 9780799390612Wie gaan die MONSTER-MELKSKOMMEL tem? Dit is SKOOLVAKANSIE! Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem, skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel. Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te…
-

Z is vir Zackie 2: Die Paddapoets
R75.00 ISBN: 9780799397185Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ‘n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai…
-

Zackie Mostert 16: Zackie Mostert en die Fantastiese Fliek
R150.00 ISBN: 9780799390629Ligte, kamera … AKSIE! Zackie en Vincent is BAIE opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak ‘n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir ‘n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag ‘n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE,…
-

Zackie Mostert (18) en die skreeusnaakse plan
R160.00 ISBN: 9780799397826Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ’n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ’n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry ’n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om…
-

Zackie Mostert Omnibus 2 (Boek 6-10) 9780799389456
Price range: R140.00 through R240.00 ISBN: 9780799389456Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Die swakste restaurant in die heelal (Jaco Jacobs)
R240.00 ISBN: 9780799388817’n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories! Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ’n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit…
-

Supervillain (Jaco Jacobs)
R200.00 ISBN: 9780799398090Wessel knows his holiday at his grandpa’s house is going to be the pits. Grandpa Zirk is grumpier than a hammerhead shark with a toothache and he HATES kids. But something isn’t quite right. Why does his grandpa sneak around outside at night? What is he hiding in the mysterious garden shed? Is his grandpa…
-

Stalmaats Omnibus 3 (Boek 11-15)
R290.00 ISBN: 9780799391336Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal…
-

Stalmaats Omnibus 2 (Boek 6-10)
R290.00 ISBN: 9780799389302Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ’n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose…
-

Stalmaats Omnibus 1 (Boek 1-5)
R290.00 ISBN: 9780799389326Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan…
-

Monsterrugby (Fanie Viljoen)
R190.00 ISBN: 9780799377255Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak. Max is groot…
-

Middernagfees (Jaco Jacobs)
R240.00 ISBN: 9780799345186Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ‘n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ‘n monstertoilet … Dit is net ‘n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!
