Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad 8 – 9780199047697

R168.00

Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad 8 – 9780199047697

ISBN: 9780199047697

Die Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad 8 Werkboek is ontwikkel om die KABV weekliks asook kwartaalliks te volg en is ideaal vir hersiening, oefening en toepassing van kernvaardighede en -begrippe, sowel as eksamenvoorbereiding.

Die reeks is bekostigbaar, gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.