Showing 101–134 of 134 resultsSorted by popularity
-
Sale!
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-

-

Afkop
R240.00 ISBN: 9780799372885Fanie Viljoen Alles gaan oukei wees, het Decker gese. Hy was verkeerd. n Wilde partytjie. n Gesteelde kar. n Jaagtog wat in chaos eindig. n Sak vol geld. Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Na n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met n wilde jaagtog…
-

USED – Gevaarlike Lopies – Grade 7 Huistaal & EAT 9780799362503
R20.00 ISBN: 9780799362503Writing on a few pages only.
-
Sale!

Zita 9780799342383
Price range: R95.00 through R230.00 ISBN: 9780799342383Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het – ‘n plek wat net soveel kleurvolle karakters het as wat hy swaarkry het. Dis net die gedagte aan Waldo by die nuwe skool wat Zita elke keer…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-

USED – Thomas@aqua.net 9780799349467
R25.00 ISBN: 9780799349467Die toetsreeks is verby en ‘n wonderlike langnaweek by die see le vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek ‘n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos ‘n alien en hy…
-

Pienk Spookasem – Nico Moolman
R120.00 ISBN: 9780639976426Hierdie keur uit die trefferverhale van Die Pienk Traaisiekel en Die Pienk Baaisiekel is op aanvraag saamgestel. Met die eerste uitgawes van dié gewilde kontreiverhale het die ikoon, Fanus Rautenbach, gesê: “’n Prettige boek vol herinnering en onvergeetlike kitch. Dié boek is nie sommer nie – dis erfgoed.” Trek die suikerdons in lang drade van…
-

-

LIKE NEW – Thomas@aqua.Net
R50.00 ISBN: LIKE NEW -9780799340884Carina Diedericks-Hugo Die toetsreeks is verby en ‘n wonderlike langnaweek by die see le vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop – Thomas ontdek ‘n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos ‘n…
-

Meerkrag 9780195982688
Price range: R100.00 through R275.00 ISBN: 9780195982688Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom – 9780624049401
Price range: R140.00 through R225.00 ISBN: 9780624049401Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom – 9780624049401
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Van Die Banke Op Die Planke 9780798634809
Price range: R110.00 through R155.00 ISBN: 9780798634809Die toneelstukke in hierdie boek kan met groot vrug in die klaskamer gelees en bespreek word, maar hulle is eintlik bedoel om opgevoer te word. Daar is iets vir elke smaak; skreeusnaakse geheime en misverstande tussen mense, die bekoring van Afrika-legendes en self ‘n besoek van ‘n ander planeet af. Om the help om elke toneelstuk beter te verstaan, is daar ook verklarings van moeilike woorde, interessante vrae en ‘n hele verskeidenheid van aktiwiteite rondom die tema van die stuk.
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Thomas@skaduwee.net
R170.00 ISBN: 9780799366549Thomas se hele wereld ruk tot stilstand toe sy meisie, Alex, hom uit die bloute los. Boonop lyk dit of sy beste pel, Hannes, vooraf van alles geweet het. Asof dit nie erg genoeg is nie, maak die skoolhoof, meneer Volschenk, en die twee skoolboelies, Flip en Japie, Thomas se lewe vir hom moeilik. Toe…
-

USED – Thomas@sms.net: Boek 4 9780799349504
R35.00 ISBN: 9780799349504Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ‘n nagmerrieondervinding in ‘n hyser en dan word hy vir ‘n week lank geskors omdat hy die ou drel van ‘n Piet Senekal geslaan het. Thomas se pa is so kwaad hieroor, dat hy hom verbied om naby enige rekenaar te…
-

-

Groen Vingers Jaco Jacobs
R145.00 ISBN: 9780799379204Sasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Haar oupa was immers n wereldbekende wetenskaplike. Soms loop Sasha se eksperimente nou wel ietwat skeef maar dis deel van die pret! Toe sy op n dag n paar vreemde pitte in haar oupa se ou trommel ontdek, besluit sy om dit te plant. Eers lyk…
-

-

-

-

-

-

-

-

FET Vis en tjips
R180.00 ISBN: 9780799375374Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie…
-

Volmaan (Omnibus) (Jaco Jacobs) 9780799380798
Price range: R160.00 through R240.00 ISBN: 9780799380798’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed…
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Stalmaats Omnibus 3 (Boek 11-15)
R290.00 ISBN: 9780799391336Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal…
-

Stalmaats Omnibus 2 (Boek 6-10)
R290.00 ISBN: 9780799389302Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ’n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose…
-

Stalmaats Omnibus 1 (Boek 1-5)
R290.00 ISBN: 9780799389326Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan…
-

-

Gevaarlike Lopies – Grade 7 Huistaal & EAT
R170.00 ISBN: 9780799359794Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopieë reeds…
