Showing 51–100 of 135 resultsSorted by popularity
-

R60.00 – R200.00Price range: R60.00 through R200.00
ISBN: 9780799346572Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers… en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!
-

R75.00 – R104.00Price range: R75.00 through R104.00
ISBN: 9780636179394
-

R170.00
ISBN: 9780799359817
-

R175.00
ISBN: 9781430542902Vir Lien Jooste het haar matrikejaar onverwags in ‘n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg…
-

R350.00
ISBN: 9780624092292CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks.
-

R180.00
ISBN: 9780799380804Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by ‘n ou fliekteater in die stad gehou word. Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, ‘n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van…
-

R240.00
ISBN: 9780799366624
-

R200.00
ISBN: 9781776250042Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie…
-

R191.00
ISBN: 9780798630399Jan van Tonder betree in hierdie roman die magies wêreld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is.
-

R40.00 – R150.00Price range: R40.00 through R150.00
ISBN: 9780799340853Exact same wording as 9781776352937
-

R200.00 – R218.00Price range: R200.00 through R218.00
ISBN: 9780798174510Vlerke Vir Almal – 9780798174510
-

R170.00 – R244.00Price range: R170.00 through R244.00
ISBN: 9780798157001About this book: Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Dan besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, op ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie. Hy kom agter Afrika bestaan…
-

R150.00 – R230.00Price range: R150.00 through R230.00
ISBN: 9780624081791Hannes Joubert en sy Melkbosmaats word betrek by ‘n permeloenstroopsindikaat op hulle dorp. Hannes en Zander lei ‘n sorgelose longboard-lewe van surf en elke Vrydag milkshakes drink by Goofies, waar hulle vriendin Luna na skool waitress. Zander en Hannes merk een middag ‘n paneelwa sonder nommerplate op. Hannes se speurinstink skop in en hulle volg…
-

R25.00
ISBN: 9780799349474Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om ‘n nuwe halfboetie of – sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hulle nuwe blyplek ‘n stokou Victoriaanse huis. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe…
-

R50.00 – R249.00Price range: R50.00 through R249.00
ISBN: 9780624056225
-

R140.00 – R200.00Price range: R140.00 through R200.00
ISBN: 9780799354942
-

R135.00 – R166.00Price range: R135.00 through R166.00
ISBN: 9780796249586
-

R153.00
ISBN: 9780636146402
-

R195.00 – R300.00Price range: R195.00 through R300.00
ISBN: 9780799391107Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een…
-

R260.00
ISBN: 9780799391329Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Nog vier van die gewilde SSS-boeke verskyn nou saam in een omnibus: Seesand, sonbrille en smokkelaars…
-

R240.00
ISBN: 9780799392401Vyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus! Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, ’n geheimsinnige meermin, ’n superheld-boetie, ’n baie stink poets en ’n klomp raserige dinosourusse! Pasop vir die feetjies Is daar regtig iets soos…
-

R120.00
ISBN: 9780799362145Gerook Eldridge Jason – 9780799362145
-
Sale!

R75.00 Original price was: R75.00.R40.00Current price is: R40.00.
ISBN: 9780799349511USED – Thomas@geraamte.net: – 9780799349511
-

R200.00 – R210.00Price range: R200.00 through R210.00
ISBN: 9780637001397Die Lewe se Vuil Houe by Fanie Viljoen – 9780637001397
-

R120.00 – R160.00Price range: R120.00 through R160.00
ISBN: 9780798180726Zany Zack voer ‘n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van 4 bose oumas van die Huur-‘n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en…
-

-

R160.00
ISBN: 9781776251315
-

R190.00
ISBN: 9780637007061“G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar…
-

R30.00
ISBN: 9780799372670
-

R210.00
ISBN: 9781776073153new short story anthology for learners in in the Senior Phase! With contributions by Jeremy Veary, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers and Alison Matroos, among others, there will be something for everyone! It features glossaries, a summary of each story, a short biography of each author, as well…
-

R120.00
ISBN: USED - 9780799335781Tania Brink Die tieners wat as keurders opgetree het, was mal oor hierdie “anderste”, humoristiese liefdesverhaal en het keer op keer opgemerk hoeveel insig die skrywer in tieners se (liefdes)lewe toon. Vir tieners van 12-15 jaar. “Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was ’n seksis, nes die meeste mans. Hy’t seker heeldag…
-

R90.00 – R128.00Price range: R90.00 through R128.00
ISBN: 9780624048411
-

R320.00
ISBN: 9780799390636Welkom op ‘n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind….
-

R110.00 – R163.00Price range: R110.00 through R163.00
ISBN: 9780796249579
-

R45.00 – R183.00Price range: R45.00 through R183.00
ISBN: 9780798118507About this book: Die potlooddief en die engel is ’n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.
-
Sale!

R40.00 – R180.90Price range: R40.00 through R180.90
ISBN: 9781415421086Inhoud: Volksverhale; Kortverhale; Poësie; Drama Die Via Afrika Afrikaans Huistaal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids…
-

R135.00 – R215.00Price range: R135.00 through R215.00
ISBN: 9780624057505
-

R30.00
ISBN: 9780627021343
-

R40.00 – R151.95Price range: R40.00 through R151.95
ISBN: 9780190417666
-

R75.00 – R107.95Price range: R75.00 through R107.95
ISBN: 9780199044337Soweto se spookspeurders – What would you do if a ghost appeared to you, asking for a favour, and you knew you really had to help him? Cicelo and his cousin Benjamin are searching for the culprit of a murder for which a wrongly accused man has been jailed. In this detective novel, the readers…
-

-

ISBN: 9781928518136In die laat 1800’s is die De Beer-gesin op reis toe hul ossewa breek en hulle onverwags moet oorbly op ‘n plaas in die Oos-Vrystaat. Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberge aanrol, word die familie deur tragedie getref. Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie…
-

R127.00
ISBN: 9780992222475
-

R40.00
ISBN: 9780799338904Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is – en wat wil hulle he? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ‘n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel,…
-

R80.00
ISBN: 9780620268264
-

R220.00 – R300.95Price range: R220.00 through R300.95
ISBN: 9780195996579Die lyk van ‘n jong musikant word op die dak van ‘n verlate taxi gevind. Dit blyk dat hy die jongste slagoffer van ‘n taxi oorlog is. Die plaaslike gemeenskap is woedend oor die moord. Jimmy Valentine was vir hulle ‘n simbool van hoop. Die speurder in beheer van die ondersoek is Jake Mulligan, ‘n…
-

R30.00
ISBN: 9780799341638Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ‘n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat…
-

R70.00
ISBN: 9780620677462’n Plaasmoord ruk ’n gemeenskap en familie tot stilstand en dwing die jong Faan Venter om terug te keer na die plek waar sy geliefde oupa vermoor is. Sy terugkeer na die plaas krap wonde oop van woede oor die moord, misdaad, korrupsie en die verval van die land. Faan is wanhopig oor sy toekoms…
-

R190.00
ISBN: 9780624048428
-

R40.00
ISBN: 9780624035657n Byderwetse bloemlesing gedigte wat tieners lus gaan maak om self te dig. Dit maak geskiedenis as die eerste bloemlesing vir jongmense waarin alle Afrikaanse digters uit alle groepe se stemme sy aan sy opklink – hier’s Enoch Sontanga se Nkosi Sikelel’ iAfrika en CJ Langenhoven se Die stem van Suid-Afrika, Mathews Phosa se Nou…