Readers

  • Z is vir Zackie 5: Die Pretpark

    Z is vir Zackie 5: Die Pretpark

    R65.00 ISBN: 9780799394849

    Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ‘n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai…

  • Z is vir Zackie 2: Die Paddapoets

    Z is vir Zackie 2: Die Paddapoets

    R65.00 ISBN: 9780799397185

    Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ‘n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai…

  • Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies  9780799397178

    Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies 9780799397178

    Price range: R45.00 through R70.00 ISBN: 9780799397178

    Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ‘n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai…

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • Zackie Mostert 16: Zackie Mostert en die Fantastiese Fliek

    Zackie Mostert 16: Zackie Mostert en die Fantastiese Fliek

    R150.00 ISBN: 9780799390629

    Ligte, kamera … AKSIE! Zackie en Vincent is BAIE opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak ‘n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir ‘n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag ‘n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE,…

  • Wiskunde vir die Klaskamer Grade 10 Onderwysersgids & Gratis CD

    Wiskunde vir die Klaskamer Grade 10 Onderwysersgids & Gratis CD

    R227.00 ISBN: 9780796237309
  • Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys

    Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys

    R160.00 ISBN: 9780799392371

    Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig! ’n Groot sneeustorm veroorsaak baie…

  • Zinzi en Saffraan: Drake en Malvalekkers

    Zinzi en Saffraan: Drake en Malvalekkers

    R160.00 ISBN: 9780799392340

    Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig! In die eerste boek van…

  • Zackie Mostert (18) en die skreeusnaakse plan

    Zackie Mostert (18) en die skreeusnaakse plan

    R160.00 ISBN: 9780799397826

    Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ’n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ’n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry ’n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om…

  • Zackie Mostert Omnibus 2  (Boek 6-10)  9780799389456

    Zackie Mostert Omnibus 2 (Boek 6-10) 9780799389456

    Price range: R140.00 through R230.00 ISBN: 9780799389456

    Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om…

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • Wilde Wikus  (Jaco Jacobs)

    Wilde Wikus (Jaco Jacobs)

    R160.00 ISBN: 9780799394900

    ’n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar ’n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand ’n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte….

  • Volmaan (Omnibus)  (Jaco Jacobs)  9780799380798

    Volmaan (Omnibus) (Jaco Jacobs) 9780799380798

    Price range: R160.00 through R230.00 ISBN: 9780799380798

    ’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed…

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • Virus  9780799344592

    Virus 9780799344592

    Price range: R50.00 through R230.00 ISBN: 9780799344592

    Velige hawe is ‘n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en ’n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter…

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • Die swakste restaurant in die heelal  (Jaco Jacobs)

    Die swakste restaurant in die heelal (Jaco Jacobs)

    R210.00 ISBN: 9780799388817

    ’n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories! Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ’n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit…

  • Supervillain  (Jaco Jacobs)

    Supervillain (Jaco Jacobs)

    R170.00 ISBN: 9780799398090

    Wessel knows his holiday at his grandpa’s house is going to be the pits. Grandpa Zirk is grumpier than a hammerhead shark with a toothache and he HATES kids. But something isn’t quite right. Why does his grandpa sneak around outside at night? What is he hiding in the mysterious garden shed? Is his grandpa…

  • Stalmaats Omnibus 3 (Boek 11-15)

    Stalmaats Omnibus 3 (Boek 11-15)

    R250.00 ISBN: 9780799391336

    Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal…

  • Stalmaats Omnibus 2 (Boek 6-10)

    Stalmaats Omnibus 2 (Boek 6-10)

    R250.00 ISBN: 9780799389302

    Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ’n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose…

  • Stalmaats Omnibus 1 (Boek 1-5)

    Stalmaats Omnibus 1 (Boek 1-5)

    R250.00 ISBN: 9780799389326

    Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan…

  • Monsterrugby (Fanie Viljoen)

    Monsterrugby (Fanie Viljoen)

    R160.00 ISBN: 9780799377255

    Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak. Max is groot…

  • Middernagfees  (Jaco Jacobs)

    Middernagfees (Jaco Jacobs)

    R220.00 ISBN: 9780799345186

    Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ‘n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ‘n monstertoilet … Dit is net ‘n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!

  • Sale! Leer my lees (Vlak 2) Boek 10: Tippie en die braai  9780799375558

    Leer my lees (Vlak 2) Boek 10: Tippie en die braai 9780799375558

    Original price was: R60.00.Current price is: R40.00. ISBN: 9780799375558

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud,…

  • Leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul

    Leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul

    R43.00 ISBN: 9780799377354

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.

  • Leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis

    Leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis

    R43.00 ISBN: 9780799377347

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.

  • Leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by

    Leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by

    R43.00 ISBN: 9780799363210

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.

  • Leer my lees (Vlak 1) 7: Tippie se bal

    Leer my lees (Vlak 1) 7: Tippie se bal

    R43.00 ISBN: 9780799363203

  • Leer my lees (Vlak 1) 6: Tippie en die kam

    Leer my lees (Vlak 1) 6: Tippie en die kam

    R43.00 ISBN: 9780799363197

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.

  • Leer my lees (Vlak 1) 5: Tippie en die bok

    Leer my lees (Vlak 1) 5: Tippie en die bok

    R43.00 ISBN: 9780799363180

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.

  • Leer my lees (Vlak 1) 4: Tippie en die kat

    Leer my lees (Vlak 1) 4: Tippie en die kat

    R43.00 ISBN: 9780799363173

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer…

  • Leer my lees (Vlak 1) 3: Tippie se jas

    Leer my lees (Vlak 1) 3: Tippie se jas

    R43.00 ISBN: 9780799363166

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.

  • Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen

    Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen

    R43.00 ISBN: 9780799363159

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.

  • Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo, Tippie!

    Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo, Tippie!

    R43.00 ISBN: 9780799363142

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.

  • Learn to read (Level 2) 9: Tippie and the ants

    Learn to read (Level 2) 9: Tippie and the ants

    R43.00 ISBN: 9780639600543

    The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These…

  • Learn to read (Level 2) 8: Tippie and his friend

    Learn to read (Level 2) 8: Tippie and his friend

    R43.00 ISBN: 9780639600536

    The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These…

  • Learn to read (Level 2) 7: Tippie and the gold fish

    Learn to read (Level 2) 7: Tippie and the gold fish

    R43.00 ISBN: 9780639600529

    The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These…

  • Learn to read (Level 2) 6: Tippie and Bud hunt

    Learn to read (Level 2) 6: Tippie and Bud hunt

    R43.00 ISBN: 9780639600512

    The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These…

  • Learn to read (Level 2) 5: Tippie and Fin find a nest

    Learn to read (Level 2) 5: Tippie and Fin find a nest

    R43.00 ISBN: 9780639600505

    The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These…

  • Learn to read (Level 2) 4: Tippie likes to romp

    Learn to read (Level 2) 4: Tippie likes to romp

    R43.00 ISBN: 9780639600499

    The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These…

  • Learn to read (Level 2) 2: Tippie and Fin help

    Learn to read (Level 2) 2: Tippie and Fin help

    R43.00 ISBN: 9780639600475

  • Learn to read (Level 1) 10: Tippie and the bug

    Learn to read (Level 1) 10: Tippie and the bug

    R43.00 ISBN: 9780799397086

    Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound…

  • Learn to read (Level 1) 7: Tippie and the vet

    Learn to read (Level 1) 7: Tippie and the vet

    R43.00 ISBN: 9780799397055

    Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound…

  • Learn to read (Level 1) 6: Tippie likes to rap

    Learn to read (Level 1) 6: Tippie likes to rap

    R43.00 ISBN: 9780799397048

    Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound…

  • Learn to read (Level 1) 5: Tippie and Mum

    Learn to read (Level 1) 5: Tippie and Mum

    R43.00 ISBN: 9780799397031

    Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound…

  • Learn to read (Level 1) 4: Tippie the cop

    Learn to read (Level 1) 4: Tippie the cop

    R43.00 ISBN: 9780799397024

    Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound…

  • Kas vol monsters omnibus - Grade 4-5 Huistaal, Grade 6-7 EAT

    Kas vol monsters omnibus – Grade 4-5 Huistaal, Grade 6-7 EAT

    R220.00 ISBN: 9780799392425

  • Sale! Helde van Suid-Afrika 2

    Helde van Suid-Afrika 2

    Original price was: R130.00.Current price is: R100.00. ISBN: 9780799389210

    Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers. Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike…

  • Gevaarlike Lopies - Grade 7 Huistaal & EAT

    Gevaarlike Lopies – Grade 7 Huistaal & EAT

    R150.00 ISBN: 9780799359794

    Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopieë reeds…