Showing 51–98 of 98 resultsSorted by popularity
-

R260.00
ISBN: 9780799391329Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Nog vier van die gewilde SSS-boeke verskyn nou saam in een omnibus: Seesand, sonbrille en smokkelaars…
-

R195.00
ISBN: 9780639601281Dramateks vir hoërskoolleerders (15+): Môre as ons groot is deur Fanie Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool – hulle vriende…
-

R320.00 – R345.00Price range: R320.00 through R345.00
ISBN: 9780624084303Stormkind Riana Scheepers – 9780624084303
-

R100.00
ISBN: USED - 9780799355109Nog 13 Spookstories – 9780799355109
-

R200.00 – R210.00Price range: R200.00 through R210.00
ISBN: 9780637001397Die Lewe se Vuil Houe by Fanie Viljoen – 9780637001397
-

-

R190.00
ISBN: 9780637007061“G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar…
-

R330.00
ISBN: 9780798170062About this book: ’n Naelbyt-spanningsverhaal met eiesoortige karakters en ’n besonderse liefdesverhaal, deur ’n opwindende nuwe skrywer. Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex…
-

R120.00 – R244.00Price range: R120.00 through R244.00
ISBN: 9780624047322About this book: Winner of the ATKV Children’s Book Award (2009) Scheepers Prize for Youth Literature (2009) Olga and Annalie are two sisters who move with their father to a small town after a car accident which left their mother in a coma. The sisters must find their feet in a new school, and having…
-

R190.00 – R270.00Price range: R190.00 through R270.00
ISBN: 9780799391176By die Nova-weermagbasis word geheime weggesteek. Gevaarlike geheime. Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een aand vreemde ligte in die naghemel gewaar, begin hy allerlei geheime oopkrap. Geheime oor besoekers uit die buitenste ruimte. Geheime waarby nie net Lucas nie, maar ook sy beste vriende en selfs sy gesin betrokke…
-

R90.00 – R128.00Price range: R90.00 through R128.00
ISBN: 9780624048411
-

R30.00
ISBN: 9780620739580
-

R45.00 – R183.00Price range: R45.00 through R183.00
ISBN: 9780798118507About this book: Die potlooddief en die engel is ’n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.
-

R135.00 – R215.00Price range: R135.00 through R215.00
ISBN: 9780624057505
-

R90.00 – R125.91Price range: R90.00 through R125.91
ISBN: 9781770245068Die Driehoekige Sirkel – 9781770245068
-

R30.00
ISBN: 9780627021343
-

-

ISBN: 9781928518136In die laat 1800’s is die De Beer-gesin op reis toe hul ossewa breek en hulle onverwags moet oorbly op ‘n plaas in die Oos-Vrystaat. Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberge aanrol, word die familie deur tragedie getref. Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie…
-

R127.00
ISBN: 9780992222475
-

R280.00 – R330.00Price range: R280.00 through R330.00
ISBN: 9780795710179Een of ander held – Zirk van den Berg – 9780795710179
-

R40.00
ISBN: 9780799338904Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is – en wat wil hulle he? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ‘n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel,…
-

R30.00
ISBN: 9780799346848
-

R140.00
ISBN: USED - 9780799349450Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om ‘n sepiester te wees. Hy het immers ‘n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks ooit! En sy medester is boonop die aantreklike Fleur Vermaak. Maar dis die minste van Thomas se probleme. Hy wonder hoe op aarde hy sy plek in die…
-
Sale!

R218.00 Original price was: R218.00.R100.00Current price is: R100.00.
ISBN: USED - 9780624039815Sy is Helena Bosman van ‘n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis…
-

R30.00
ISBN: 9780624033288Op ‘n dag staan Gert Afrika met die kleuter op sy arm voor die agterdeur van die gegoede blanke boer. “Ek kan nie lat sommer enigiemand na my kind kyk nie, baas! Baas ken die spul! Dis heeldag dronknes en messteek…Sy’s al wat ek oorhet van my eie, baas! Kyk net watse mooie kind is…
-

R70.00
ISBN: 9780620677462’n Plaasmoord ruk ’n gemeenskap en familie tot stilstand en dwing die jong Faan Venter om terug te keer na die plek waar sy geliefde oupa vermoor is. Sy terugkeer na die plaas krap wonde oop van woede oor die moord, misdaad, korrupsie en die verval van die land. Faan is wanhopig oor sy toekoms…
-

R30.00 – R280.00Price range: R30.00 through R280.00
ISBN: 9780624046622
-

R40.00
ISBN: 9780624035657n Byderwetse bloemlesing gedigte wat tieners lus gaan maak om self te dig. Dit maak geskiedenis as die eerste bloemlesing vir jongmense waarin alle Afrikaanse digters uit alle groepe se stemme sy aan sy opklink – hier’s Enoch Sontanga se Nkosi Sikelel’ iAfrika en CJ Langenhoven se Die stem van Suid-Afrika, Mathews Phosa se Nou…
-

R305.00
ISBN: 9780624038368
-
Sale!

R40.00 – R215.00Price range: R40.00 through R215.00
ISBN: 9780624031864
-

R269.00
ISBN: 9780798149594Eleanor Baker skryf met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ‘n buite-aardse beskermengel met ‘n aardse humorsin….
-

R205.00
ISBN: 9781471116148Shy, introspective, intelligent beyond his years, caught between trying to live his life and trying to run from it, Charlie is attempting to navigate through the uncharted territory of high school. The world of first dates and mixed tapes, family dramas and new friends. The world of sex, drugs, and music – when all one…
-

R282.00
ISBN: LIKE NEW - 9780624039815Sy is Helena Bosman van ‘n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis…
-

R224.00 – R320.00Price range: R224.00 through R320.00
ISBN: 9780624046196
-

R341.00
ISBN: 9781770043954Die digbundel is tematies gerangskik en van woordverklarings en kommentaar voorsien. Bevat outobiografiese bydraes deur kontemporere asook ouer digters, ‘n tydlyn en besondere illustrasies deur Jan Visser.
-

R70.00
ISBN: 9780798133746
-

R188.00
ISBN: 9780636176515Wenner – Maskew Miller Longman 2014 Letterkundeprys. BFF deur Cecilia du Toit is die Afrikaanse wenner van Maskew Miller Longman se Letterkunde-kompetisie in 2014. Dis ‘n heerlike eietydse drama oor vier vriendinne wat desperaat op soek is na metgeselle vir die Graad 11 bal, en nie juis soos BFF (Best Friends Forever) teenoor mekaar optree…
-

R60.00
ISBN: 9781770022447
-

R60.00
ISBN: 9780624039808
-

R15.00 – R199.00Price range: R15.00 through R199.00
ISBN: 9780624038399
-

R40.00
ISBN: 9780624039785
-

R195.00
ISBN: 9781770026216
-

R294.00
ISBN: 9780798164047
-

R223.00
ISBN: 9780624067450
-

R50.00 – R263.00Price range: R50.00 through R263.00
ISBN: 9780624056256
-

R350.00
ISBN: 9780624043317
-

R50.00 – R230.00Price range: R50.00 through R230.00
ISBN: 9780799354966
-

R227.00
ISBN: 9780796237309