Afrikaans Handbook and Study Guide (Beryl Lutrin) 9780620325844
R370.00 ISBN: 9780620325844International British Curriculum. Cambridge Lower Secondary,IGCSE . New & Used school textbooks. Cambrilearn CAPS and IEB Curriculum
Showing all 24 resultsSorted by popularity

International British Curriculum. Cambridge Lower Secondary,IGCSE . New & Used school textbooks. Cambrilearn CAPS and IEB Curriculum

CAPS Curriculum Grade 6 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

CAPS Curriculum Grade 4 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

CAPS Curriculum Grade 6 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

Voorbeelde van tekste in die Graad 6-Werkboek is: • Miere-Sonder-Spiere (‘n Advertensie) • Tant Hessie se Kermisresepte – Klapperys (‘n Resep) • Die Jakkals en die Eendjie (‘n Luistertoets) • ‘n Emosie in elke kleur (‘n Dialoog) • Diere se gewoontes (‘n Taaloefening) • Tien lekker dinge om die vakansie te doen (‘n Taaloefening)


Recommended for Grade 6 This workbook follows on from Workbook 3 but extends the themes and grammar on a higher level. B5 book of 72 pages.

KABV Curriculum Grade Graad 6 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

KABV Curriculum Grade Graad 6 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.



About this book: Die andwoordstel is gratis aflaaibaar: Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek This practice book contains valuable language and reading exercises for the additional language learner and is developed according to CAPS. This book is aimed at developing language skills in a fun and interactive way of learning. The reading exercises contain excerpts…


Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat. Die ONDERWYSERSGIDS bied: ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures. leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n…

About this book: The Piekfyn Afrikaans Graad 6 Eerste Addisionele Taal Leesboek has been developed according to CAPS for the Intermediate Phase. It comprises different genres such as drama texts, folk tales, short stories, media and information texts and poems. Learners will be enthralled by the fantastic characters in each story.


Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. • Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid. • Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van…

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels


About this book: ’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 6 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en…

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik. Ons is trots…

No products in the cart.